Team 1 Waterfront

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Awards

Awards in 2007




Team 1 Waterfront Eiendomme het onlangs hulle top presteerders tydens 'n geleentheid by Utophia vereer.  Audrey Wesseloo wens al die wenners hartlik geluk.


Toekennings vir die Meenthuis afdeling is soos volg: 
Agent van die jaar:-
Izelle Roos, Eerste agent:- Johann van Heerden, Tweede agent:- Vera Geldenhuys, Meeste Werwings:- Izelle Roos, Meeste Alleenmandate:- Izelle Roos, Hoogste persentasie kommissie:- Izelle Roos


Toekennings vir die Huise afdeling is soos volg:
Agent van die Jaar:-
Peter Aspeling, Eerste agent:- Naomi Smith, Tweede agent:- Bes Brink, Derde agent:- Saartjie van den Bergh, Vierde agent:- Ernst van Eck, Vyfde agent:- Eugene Joubert, "Rookie" van die Jaar:- Anne-Marie Aspeling, Werwer van die jaar:- Anne-Marie Aspeling, Meeste alleen mandate:- Peter Aspeling, Hoogste persentasie kommissie:- Naomi Smith.

Nuwe Ontwikkelings
Werwer van die jaar:- Bes Brink

Selekteer een van die volgende om die fotos te sien:

Algemene toekenings / Huise afdeling / Meenthuise afdeling / Meer fotos